As ek moontlik oordrewe trots voorgekom het op die volmag wat die Here aan my gegee het, sal ek my nie daarvoor skaam nie. Dit was om julle op te bou, en nie om julle af te breek nie.