2 Korintiërs 10:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle kyk bloot na die uiterlike. As julle so oortuig is dat julle aan Christus behoort, moet julle dit weer vir julleself uitmaak dat, net soos júlle aan Christus behoort, só ook ons.

2 Korintiërs 10

2 Korintiërs 10:1-8