2 Korintiërs 10:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons waag dit nie om ons in te deel of te vergelyk met “sekere mense” wat hulleself aanbeveel nie. Hulle het regtig nie insig nie; hulle meet hulleself aan hulle eie maatstaf en vergelyk hulleself net onder mekaar.

2 Korintiërs 10

2 Korintiërs 10:9-18