2 Korintiërs 10:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat ons betref, ons sal nie buite perke trots wees nie. Ons bly binne die perk van die grense wat God vir ons uitgemeet het. Dié begrensing sluit julle óók in.

2 Korintiërs 10

2 Korintiërs 10:5-18