2 Korintiërs 10:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle wat dit kwytraak, moet besef dat daar geen verskil is tussen wat ons in ons afwesigheid in die briewe skryf en wat ons doen as ons by julle teenwoordig is nie.

2 Korintiërs 10

2 Korintiërs 10:3-12