2 Konings 23:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ten einde die silwer en goud wat farao Neko as boete opgelê het, te betaal, het Jojakim ’n belasting op die burgers van die land gelê. Elkeen moes volgens hulle vermoëns betaal.

2 Konings 23

2 Konings 23:30-37