2 Konings 23:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Farao Neko het toe vir Eljakim seun van Josia as koning in die plek van sy pa aangestel. Die farao het Eljakim se naam verander na Jojakim. Joahas is as gevangene na Egipte toe geneem, waar hy gesterf het.

2 Konings 23

2 Konings 23:31-37