2 Konings 23:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Farao Neko het Joahas in Ribla, in die land Hamat, gevange geneem sodat hy nie verder kon regeer nie. Hy het ook Juda ’n boete opgelê van drie en ’n halwe ton silwer en 34 kilogram goud.

2 Konings 23

2 Konings 23:28-34