2 Konings 23:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jojakim was 25 jaar oud toe hy koning geword het en hy het elf jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Sebida, ’n dogter van Pedaja uit Ruma.

2 Konings 23

2 Konings 23:33-37