2 Konings 23:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josia se soldate het sy liggaam in ’n wa uit Megiddo na Jerusalem toe gebring en hom in sy eie graf begrawe. Die burgers van die land het sy seun Joahas as koning in sy plek gesalf.

2 Konings 23

2 Konings 23:28-31