2 Konings 23:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Josia koning was, was farao Neko, die koning van Egipte, op pad na die Eufraatrivier om die koning van Assirië te gaan help. Koning Josia het teen hom opgetrek, maar koning Neko het hom doodgemaak toe hulle by Megiddo teenoor mekaar te staan gekom het.

2 Konings 23

2 Konings 23:25-35