2 Konings 23:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joahas was 23 jaar oud toe hy koning geword het en hy het drie maande in Jerusalem regeer. Sy ma was Gamutal, dogter van Jeremia uit Libna.

2 Konings 23

2 Konings 23:23-37