2 Konings 23:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook die perdestandbeelde wat die vorige konings van Juda aan die son gewy het, verwyder. Dit was by die ingang na die tempel van die Here en naby die woonkwartiere van die ontmande amptenaar Netan-Melek. Die koning het ook die waens wat aan die son gewy was, verbrand.

2 Konings 23

2 Konings 23:1-21