2 Konings 23:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Tofet in die Ben-Hinnomdal het hy laat ontwy sodat niemand dit weer kon gebruik om ’n seun of dogter in die vuur te offer as offer vir Molek nie.

2 Konings 23

2 Konings 23:4-16