2 Konings 23:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesters wat by die hoogtes geoffer het, is nie toegelaat om by die Here se altaar in Jerusalem diens te doen nie, maar kon saam met die ander priesters ongesuurde brood eet.

2 Konings 23

2 Konings 23:8-14