2 Konings 23:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die dak van die bokamer van Agas het die konings van Juda altare gebou. Josia het dit afgebreek. Hy het die altare wat Manasse in die twee binnehowe van die Here se tempel gebou het, vernietig. Hy het hulle aan stukke gekap en die puin in die Kidronvallei gegooi.

2 Konings 23

2 Konings 23:8-17