2 Konings 21:25-26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

25. Die ander gebeurtenisse tydens Amon se regering en wat hy gedoen het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Juda.

26. Hy is begrawe in die grafkelder in die tuin van Ussa. Sy seun Josia het hom as koning opgevolg.

2 Konings 21