2 Konings 22:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josia was agt jaar oud toe hy koning geword het en het 31 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Jedida, die dogter van Adaja uit Boskat.

2 Konings 22

2 Konings 22:1-6