Die ander gebeurtenisse tydens Amon se regering en wat hy gedoen het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Juda.