2 Konings 21:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom, so sê die Here, die God van Israel: Ek bring soveel onheil oor Jerusalem en Juda dat die twee ore van hulle wat dit hoor, sal tuit.

2 Konings 21

2 Konings 21:6-21