2 Konings 21:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal Jerusalem oordeel met dieselfde maatstaf wat Ek vir Samaria gebruik het en waarmee Ek die familie van Agab geoordeel het. Ek sal Jerusalem uitvee soos ’n mens ’n skottel uitvee en dit onderstebo draai.

2 Konings 21

2 Konings 21:6-14