2 Konings 21:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Koning Manasse van Juda het baie afstootlike dinge gedoen. Hy is meer goddeloos as die Amoriete wat voor Israel in die land gewoon het. Hy het die mense van Juda gelei om afgodery te pleeg.

2 Konings 21

2 Konings 21:1-12