2 Konings 13:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar hy het gedoen wat verkeerd was vir die Here. Hy het nie afgesien van die afgodery wat Jerobeam seun van Nebat hulle geleer het om te doen nie, maar daarmee volhard.

2 Konings 13

2 Konings 13:2-19