2 Konings 13:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die 37ste jaar van koning Joas se regering in Juda het Joas seun van Joahas koning geword oor Israel. Hy het sestien jaar in Samaria regeer.

2 Konings 13

2 Konings 13:4-19