2 Konings 13:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander gebeurtenisse tydens Joas se bewind, alles wat hy gedoen het, sy dapper dade tydens sy oorloë met koning Amasia van Juda, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Israel.

2 Konings 13

2 Konings 13:9-20