2 Konings 10:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nogtans het die Here vir Jehu gesê: “Jy het goed gedoen deur my bevele uit te voer, naamlik om die familie van Agab uit te roei. Omdat jy reg gedoen het, sal Ek toesien dat jou kinders tot in die vierde geslag konings van Israel sal wees.”

2 Konings 10

2 Konings 10:28-31