2 Konings 10:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het egter nie die goue kalwers in Bet-El en Dan vernietig nie. Daarom het Israel die verering daarvan voortgesit, net soos Jerobeam seun van Nebat gedoen het.

2 Konings 10

2 Konings 10:28-36