2 Konings 10:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jehu het nie die bevele van die Here, die God van Israel, heelhartig gehoorsaam nie. Hy het nie weggedoen met die afgodery wat Jerobeam Israel laat doen het nie.

2 Konings 10

2 Konings 10:21-34