1 Timoteus 3:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net so moet hulle vroue gerespekteer word en nie kwaad praat van ander nie. Hulle moet selfbeheersing openbaar en getrou wees in alles wat hulle doen.

1 Timoteus 3

1 Timoteus 3:3-12