1 Timoteus 3:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Voordat hulle as diakens aangestel word, moet hulle eers getoets word. As dit blyk dat hulle onbesproke is, kan hulle as diakens dien.

1 Timoteus 3

1 Timoteus 3:4-16