1 Samuel 9:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het oral in die Efraimsberge gesoek, in die Salisa-omgewing, die Saälimgebied en die hele Jeministreek. Hulle kon die donkies egter nêrens kry nie.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:1-5