1 Samuel 9:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle die gebied van Suf binnegaan, sê Saul vir die jong man: “Kom ons gaan terug huis toe. Teen hierdie tyd sal my pa meer bekommerd wees oor ons as oor die donkies!”

1 Samuel 9

1 Samuel 9:1-7