1 Samuel 9:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eendag het die donkies van Kis, Saul se pa, weggeraak. Hy sê toe vir Saul: “Vat een van die jong manne saam met jou en gaan soek na die donkies.”

1 Samuel 9

1 Samuel 9:1-11