1 Samuel 30:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Dawid sê: “Nee, my broers! Moenie selfsugtig wees oor dit wat die Here vir ons gegee het nie. Hy het ons bewaar en die stroperbende in ons mag oorgegee.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:20-31