Wie sal na so ’n voorstel luister? Nee, ons deel gelykop: dié wat die pakgoed opgepas het, kry net soveel as dié wat gaan veg het.”