1 Samuel 30:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar al die moeilikheidmakers en twissoekers onder dié wat saam met Dawid was, het gesê: “Hulle het nie met ons saamgegaan nie. Daarom mag hulle niks van die buit kry nie. Gee net hulle vroue en kinders terug en laat hulle gaan.”

1 Samuel 30

1 Samuel 30:20-29