1 Samuel 30:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle by die Besorspruit kom, het die 200 manskappe wat te moeg was om saam te trek, Dawid en sy mense ingewag. Dawid het toe gevra hoe dit met hulle gaan.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:17-25