1 Samuel 3:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Intussen het die seun Samuel die Here gedien onder Eli se toesig. In daardie tyd was boodskappe van die Here baie skaars en visioene was seldsaam.

2. Eli was toe al feitlik blind. Een nag terwyl hy nog slaap

1 Samuel 3