1 Samuel 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen het die seun Samuel die Here gedien onder Eli se toesig. In daardie tyd was boodskappe van die Here baie skaars en visioene was seldsaam.

1 Samuel 3

1 Samuel 3:1-2