1 Samuel 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Israel het opgetrek om teen die Filistyne oorlog te maak. Hulle het by Eben-Haeser kamp opgeslaan en die Filistyne by Afek.

1 Samuel 4

1 Samuel 4:1-4