1 Samuel 29:10-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. “Staan nou môre-oggend vroeg op en vertrek saam met jou manskappe voordat dit lig word.”

11. Dawid en sy manskappe is toe vroegoggend terug na die land van die Filistyne toe, terwyl die Filistynse leër na Jisreël opgetrek het.

1 Samuel 29