1 Samuel 29:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid en sy manskappe is toe vroegoggend terug na die land van die Filistyne toe, terwyl die Filistynse leër na Jisreël opgetrek het.

1 Samuel 29

1 Samuel 29:10-11