1 Samuel 30:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Drie dae later, toe Dawid en sy manne in Siklag aankom, ontdek hulle dat die Amalekiete ’n strooptog in die Suidland uitgevoer het. Hulle het ook Siklag verower en tot op die grond toe afgebrand.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:1-7