1 Samuel 28:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sekerlik!” sê Dawid. “Dan kan u self sien waartoe ons in staat is.”Akis sê vir hom: “Goed, ek stel jou permanent aan as my persoonlike lyfwag.”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:1-9