1 Samuel 28:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ongeveer hierdie tyd het die Filistyne hulle troepe saamgetrek vir ’n oorlog teen Israel. Akis sê vir Dawid: “Jy besef seker dat jy en jou manne saam met my oorlog toe sal moet gaan.”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:1-6