1 Samuel 27:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Akis het Dawid vertrou en gedink: “Teen hierdie tyd is hy sekerlik in onguns by die Israeliete. Nou sal hy hier moet bly en vir altyd my onderdaan wees.”

1 Samuel 27

1 Samuel 27:5-12