1 Samuel 28:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen het Samuel gesterf. Die hele Israel het oor hom gerou. Hy is in Rama, sy tuisdorp, begrawe. En Saul het al die dodebesweerders en waarsêers uit die land verban.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:1-8