1 Samuel 26:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So seker as die Here leef, een of ander tyd sal die Here Saul tref: Óf sy tyd sal aanbreek dat hy sterf, óf hy sal in die geveg sterf.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:2-16