1 Samuel 26:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nee!” sê Dawid. “Moenie hom doodmaak nie. Hoe kan iemand sy hand teen die gesalfde van die Here laat uitgaan en nog onskuldig wees?

1 Samuel 26

1 Samuel 26:2-17