1 Samuel 26:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar mag die Here my daarvan bewaar dat ek sy gesalfde sou doodmaak. Kom ons vat nou die spies by sy koppenent en die waterkruik, dan gaan ons terug!”

1 Samuel 26

1 Samuel 26:3-12